Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

Kry jou eie Reisgogga fisiese boek

As jy vinnig spring, kan jy een van die heel eerste kopieƫ, vars van die drukpers opraap en persoonlik deur die skrywer onderteken!


Stap 1 - Vul jou afleweringsbesonderhede hier onder in.

Stap 2 - Veilige betaling deur middel van PayFast.

Stap 3 - Gaan maak 'n koppie koffie, jou boek is oppad!

Gaan op 'n reisavontuur saam met Christine van Wyk.

R240, posgeld en verpakking binne SA ingesluit. Gebruik asb 'n fisiese straatadres. Kontak ons by [email protected] as dit 'n probleem is.


Aflewering behoort tussen 2 en 5 werksdae te neem, afhangende van waar in Suid-Afrika jy jouself bevind. Weens die Covid-situasie mag daar moontlike verdere vertragings wees.

Bestel jou fisiese boek

Vul jou persoonlik & afleweringsbesonderhede hieronder in.

2021 Reisgogga Aksielys. Alle regte voorbehou.